1 reviews | Active since Aug 2016
****rak breek Cell C
Op 28 Mei 2018 het ek `n nuwe ****rak met Cell C gesluit. Die pakket het bestaan uit die Huwai P20 selfoon vir 24 maande (Pinnade 100 Top Up) Starts June 2018. Dit het ook 10 Gig data bevat elke maand vir die eerste 3 maande. Die 10 gig het nooit gerialiseer nie en ek het by verskeie Cell C takke navraag gedoen. Ek was tydens Junie,Julie en Augustus 2018 op reis en het te George, Hartenbos en Oudtshoorn se Cell C takke navraag gedoen sonder sukses. Met alle gevalle het hul stelsels net "pending" gewys. Almal het my meegedeel ek moet na Kimberley terugkeer en daar navraag doen. Op2018-08-02 het ek by `n dame met die naam Rene navraag gedoen in Kimberley. Sy het op daardie stadium aan my erken dat die bettrokke pakket deur hoofkantoor gekanselleer is. Die pakket bly vir my dus onveranderd sonder die 10 Gig data. Sy het egter aangebied om met Cell C se hoofkantoor te praat om my `n ander pakket aan te bied. Sy het my op 2018-08-07 telefonies ges***el en gesê daar kan niks gedoen word nie. Die bestuurderes van Cell C het my ook telefonies ges***el en om verskoning gevra maar wou nie verder moeite doen nie. Hulle was bereid om die ****rak te kanselleer maar dan moet ek die waade van die die selfoon betaal aangesien die selfoon reeds gebruik is. Hierdie is na my mening ****rak breek want Cell C het die ****rak met my verbreek . Cell C is ook nie bereid om vir hul werknemers se foute in te staan nie. Dit is my laaste ****rak met Cell C waar ek vir jare van die netwerk gebruik van gemaak het. Ek verwag dat hul iets aan die situasie sal doen.
Good afternoon Christo
We have requested one of our team members to look into this matter and assist.
Do expect communication.
Regards
Cell
Good afternoon Christo
We have requested one of our team members to look into this matter and assist.
Do expect communication.
Regards
Cell
Maropeng could not get hold of you on your contact numbers. However, he sent an email advising you of this and requested for an alternative number where he can get hold you and assist.
Please respond to his email and he will gladly assist.
Regards
Cell C | PN
Maropeng could not get hold of you on your contact numbers. However, he sent an email advising you of this and requested for an alternative number where he can get hold you and assist.
Please respond to his email and he will gladly assist.
Regards
Cell C | PN
