MS
Marie S
1 reviews | Active since Sept 2021
27 Sept 2021, 10:33
Klagte I.v.m. my cell C rekening
Cell C het my foon af gesit. Ek het gebel en toe se hulle my rekening is agterstallig. Ek het my bewys van betaling vir hulle gestuur. Weer gebel toe sit hulle my foon aan. Twee dae later sit hulle weer my foon af. Bel toe weer hulle sit hom weer aan. 3dae layer sit hulle hom weer af. Ek bel weer die man wat my help was Baie ongeskik en druk die foon dood. Ek bel weer praat toe met 'n vrou sy druk ook di foon dood. Ek bel weer maar die foon lui nie eers nie. Ek het 4keer my bewys van betaling gestuur. En weer die 23ste September 2021. Nog niks van hulle terug ontvang nie en my foon is nog steeds af. Ek het nog nooit silke slegte diens gekry nie. Sal ook nie vir enige iemand na hulle verwys nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)