ER
Emelia R

1 reviews | Active since Apr 2020

25 Nov 2020, 11:16

*** diens by Cell C

Cell C is die maatskappy met die ***ste diens ooit. Ek het my foon 2 weke terug ingestuur vir n kwotasie. Tot vandag toe het NIEMAND van Cell C my nog ge****ak ivm my foon nie. Daar is geen manier waarop Cell C my na hulle repairs depatement kan deurs***el nie. Ek het n sms gekry waarin Cell C my verwittig dat my foon nou geblacklist is. Niemand weet hoekom nie. Die managers trek souers op. Ek is gatvol.

Indien iemand van Cell C my nie vandag ****ak nie gaan ek by die volgende Cell C instap en vir my n foon van die rak af vat. Dan kan julle my foon en julle *** diens hou.

0
Replies (1)
Cell C
Cell C's reply25 Nov 2020, 11:51
Official
Good day Emelia 

Thank you for getting in touch. 

We will follow up on this matter and get back to you. Apologies for any inconvenience. 

^NT 

Best regards,