1 reviews | Active since Apr 2015
Nadat ek 100 keer gebel het en my rekening prober uitsorteer en hulle belowe hulle kom terug na my toe, NIKS!!!! ek het al n ding op HP gelog, maar nooit uitsorteer! nou is my naam sleg gemaak by die credit bureau. Dis so onregverdig!!!! Oneties as jy my vra, eks moeg en sat vir cell c, hulle is nie die wet nie, en ek sal uit my pad gaan om seker te maak almal weet van my storie en ek sal elke liewe dag n complaint log hier en enige plek waar ek nog kan..
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.