AV
Anita V

1 reviews | Active since Nov 2020

11 Nov 2020, 18:49

"Harrasment by Cell C"

Ek hoop julle kan help, want om met Cell C se kliëntediens te praat is so goed jy praat met ń kleuter om die probleem op te los. Ons, my man en ek is onder Debt Review. Die ****rakte is onder my man se naam. Cell C s***el my man se Senior op sy sel nr en sy sel nr kom nie op die ****rak voor nie, slegs die kantoor tel nr vir werks bevestiging. Die Senior gee nie om wie teenwoordig is wanneer hy met my man praat nie. Ons het al hoeveel keer vir Cell C ges***el en vir hulle gesê ons is onder Debt Review, maar dit help nie. Vandag 11 Nov 2020 het Cell C weer my man se Senior ges***el en vir hom my man se sel nr gevra en sy ID nr. Help asb ons is raadop met Cell C. Ek hoor graag van u. Groete Anita Verster

0
Replies (1)
Cell C
Cell C's reply11 Nov 2020, 19:51
Official
Good day 

Thank you for reaching out to us. 

Would you like us to assist you with the payment arrangement? 

^NT 

Best regards,