CW
Cynthia W

1 reviews | Active since Nov 2014

21 Nov 2017, 08:46

Handing me over for something i paid

Bestuurder ek is baie ongelukkig ek het Cell C betaal. R405.00 ek het private inligting vir jul ge email soos hul gevra het met bewyse dat die bedrag van my bank rekening af gegaan het en hul handig my oor vir iets wat ek betaal het meer as 'n jaar terug. Ek het al my bank ge****ak om die ref nr te kry maar dit te ver terug hul kan dit nie vir my gee nie En nou oorhandig Cell C my vir iets wat ek betaal het niemand weet waar daai geld heen is nie my detailed bank state wys dat die geld afgegaan het van my rekening af en niemand kan dit uit sort nie ek sal maar nou 'n prokureer kry en dinge verder vat. want ek kan dit nie glo nie Cell C is regtig pateties en hulle kan nie eers rekening doen nie ek kan dit nie glo nie. Mense het my al gebel van Cell C ek het alles duer gestuur en hul kan dit nog steets nie op klaar nie en wil he ek moet dit weer betaal en hul het die ****rak gekanseleer ook nog boonop

0
Replies (2)
Cell C
Cell C's reply21 Nov 2017, 09:55
Official

Good morning Cynthia

We will investigate this matter with our billing team and will assist accordingly.

We'll contact you during the day with feedback.

Regards

Cell C | PN

Cell C
Cell C's reply21 Nov 2017, 15:46
Official

HI Cynthia

As Mlungisi advised you need to forward the required document to *** for further assistance.

Regards

Cell C | PN