AH
Amelinda H
1 reviews | Active since Apr 2019
09 Mar 2020, 13:34
Geblokte foon
My foon is gesteel op 5 Maart 2020 ek het customer care gebel en gevra dat hulle die foon moet blog. Hulle het die verkererde foon geblok en vir my n sms gestuur met van n ander ****rak wat ek het. So hukle het 2 foute begaan. Hulke wil nou he ek moet na n Cell C kantoor toe gaan vorms kry en dan polisiestasie toe vat en dan weer terug na Cell C. Hierdie is nie my fout nie maar ek moet al die moeite doen om dit reg te stel. Die foon wat geblok is is n wetk foon so ek verloor besigheid. Al wat Cell C se ek moet dit gaan doen voordat hulle die foon gaan unblok. Hulle dirns is pateties NOOIT weer besigheid met Cell C nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)