1 reviews | Active since Jul 2015
From Pillar to Post/No Feedback
Ek het op die 27 Julie 2015 'n klagte op Hello Peter gesit ivm die swak diens wat ons deur Mark Quinn gekry het by Cell C. Danielle het toe vir my op die 27 Julie2015 en op die 31 Julie 2015 ges***el, baie vriendelik en vol beloftes en ges? Moses gaan nou vir ons help. Tot vandag het ek nog niks weer van Cell C gehoor nie. Ons gaan sodra ons DRIE ****RAKTE uitgeloop het met hulle, waarvoor ons al DUISENDE Rande betaal het vir hulle, al DRIE kanselleer en oorgaan na 'n ander network. Ek sal niemand aanraai om 'n Cell C ****rak uit te neem nie. Hulle consultant in Paarl Mall winkel wat my met my nuwe tel gehelp het, ken nie eers sy produk nie en het goed ges? wat die tel kan doen wat dit nie kan doen nie. Ek het weke gewag vir 'n cover, eers het hulle ges? dit is omdat dit so 'n nuwe tel is, toe moes ek hoor hulle gaan nie die cover meer kry nie, want die tel gaan van die mark af. Ek het toe in die Mall by die China winkel een gekry. Cell C se opvangs in Noorder-Paarl is ook baie baie swak, Soms geen Netwerk nie. Dink twee keer voor jy Cell C gebruik, veral in die Paarl.
Thank you for posting to us.
A follow up request has been sent and feedback will be provided. Do expect communication soon.
We apologize for the inconvenience caused.
Regards
Cell C | PN
Thank you for posting to us.
A follow up request has been sent and feedback will be provided. Do expect communication soon.
We apologize for the inconvenience caused.
Regards
Cell C | PN
