mL
mariehet L

1 reviews | Active since Jun 2012

30 Aug 2016, 12:34

Excellent Service

<p>Dean Petersen het ek die 1,ste keer leer Ken by Cellc Sommerstrand Cellc Village toe Hy my en vriendin gehelp het met baie geduld en vriendelikheid December 2015.Toe ek moet upgrade het ek Hom gesoek om my te help!Watter fantastiese diens het ek gekry Woensdag toe ek gese het watter foon ek in belangstel!Hy het uit Sy pad om my te help om die BESTE deal te kry en ek is sooooo impress met die wonder like vriende like manier wat Hy my gehelp het..en ook dadelik oorgeslaap het in Afrikaans toe Hy hoor ek praat Afrikaans!Dit was bonus!Ek sal AL my kolegas,vriende en familie Na Hom verwys vir sy toegewydenheid waarop hy sy werk doen!Dit was die beste deal wat ek in AL die jare as klient van CellC gekry het.Dean Petersen jy loop waaragtig nog die ekstra myl wat ek gedog is bestaan nie meer.Mag Die Here wat ek dien jou oorvloedig seen.</p> <p> </p>

0
Replies (1)
Cell C
Cell C's reply30 Aug 2016, 13:06
Official

Excellent service indeed! We will convey your compliment to Dean Petersen and his manager. We continuously strive to keep our customers happy and satisfied.

Have a lovely day further.

Regards
Cell C | PN