1 reviews | Active since Mar 2018
Dont cancel contract like i ask how many times
Ek het ñ cell c ****rak wat Jan2018 kla gemaak het. Ek het al 1Jan 2018 gevra om die ****rak pre paid te maak. Gese hul maak so 1 Feb trek hul weer geld af. Iemand my later in feb gebel en gevra wil ek dalk upgrade my antwoord was weereens nee. Ek soek foon pre paid. Gestir toe trek hul mos weer geld af vanoggend toe ek bel toe se hul hul maak die ****rak van 2 april prepiad maar gaan weer paaiement moet af trek hoe werk dit nou???? Hoeveel keer wil jul nog geld af trek hoeveel keer moet ek bel op ****rak prepaid te maak. En toe ek die ****rak uit gehaal het. Het jul gese alles sal elke maand Net R99 wees maar nee jul trek elke maand mos some R141 af. Hoeveel het ek al net nie gebel oor die ook nie. Kanseleer die stupid ****rak ek sal nooit weer in my lewe weer cell c ****rak uit haal nie
Thank you for posting to us. We apologise for any inconvenience caused by this incident. Our team will be contacting you to ensure that the matter is resolved.
Regards
Cell C | DA
Thank you for posting to us. We apologise for any inconvenience caused by this incident. Our team will be contacting you to ensure that the matter is resolved.
Regards
Cell C | DA
