MS
Matthys S

1 reviews | Active since Jun 2016

07 Jun 2016, 06:49

Cellc, waar is jul sein

<p>Ek is in Hartbee****rt, in melodie omgeweing. Die CellC sien hier is bitter swak. Ek verstaan dit tog nie, dit is tog 'n groot bewoonde gebied waar daar baie mense bly. Veral data sein. wat help dit mens gaan in n groot ****rak in met Cellc waar jy baie data en ens kry, maar daar is nie sein om dit te gebruik nie. Ek dink dit is baie swak. </p>

0
Replies (1)
Cell C
Cell C's reply07 Jun 2016, 07:07
Official

We apologise for the poor network signal you have been experiencing and for the inconvenience caused. One of our consultants will contact you and assist.

Regards

Cell C | PN