1 reviews | Active since Aug 2017
CellC Matlosane Mall Klerksdorp
Ek is bitter teleurgesteld in die werkers van matlosane mall veral een jong dame wat my ****rak hanteer het ek het n duur ****rak aangegaan sy was oorgretig om die ****rak deur te sit ek het tot op hede nog nie al my goed ontvang wat deel was van die ****rak nie ek sukkel om die goed te kry elke keer is sy vol verskonings verder sukkel ek al vandat die lockdown begin het om my debietorder datum te verander want ek kry nie meer op dieselfde dag my pens nie maar later elke maand trek hulle die debietorder af met geen fondse in my rek nie my seun betaal vanaf sy bankrek vir my die cellc rek maar cellc sit ekstra R70 by vir onkoste op my rek en dan moet ek vir n onbetaalde debietorder nog by die bank ook betaal ek voel sy is onbevoeg om met kliènte te werk en werk net om kommisie te kry dan worry sy nie verder oor die kliènte nie
Please accept our sincere apologies for the unpleasant service experienced.
We will look into the matter and revert back. Please expect a call from one of our Social Media Consultants.
^SM
Best regards,
Please accept our sincere apologies for the unpleasant service experienced.
We will look into the matter and revert back. Please expect a call from one of our Social Media Consultants.
^SM
Best regards,
