1 reviews | Active since Nov 2019
Cellc
Cellc is die slegste diensvers****** in die land.Cellc het 'n Samsung A30 op my naam na 'n persoon gestuur in die Kaap en ek bly in Pretoria.Die persoon het my gebel en gesê hulle het die foon saam met die foon waarvoor hulle wag in die sak van die Koerier mense gekrymet al my besonderhede wat sleg is vir my.Ek het Cellc gebel en dit vir hulle genoem en die persoon wat my gebel het se nommer gegee en ook vir hulle gevra wat gaanaan dat hulle 'n foon op my naam na iemand toe stuur sonder my medewete en die foon is alreeds geaktiveer.Hulle het gesê hulle gaan 'n Fruad Case open.Die 29 Oktober het ek hulle weer gebel want,hulle het my rekening gedebiteer met R249.00 en daar was geen saak geopen nie,toe open hulle weer 'n Fruad Case en gesê hulle sal my bel binne 48 uur,maar niemand het my gebel nie tot vandag toe nie.Ander mense het ook vir my gesê dat Cellc geld by hulle ook gevat het sonder hulle medewete.My reknr ***7.
Thank you for raising this matter with us.
We apologize for the inconvenience experienced as a result.
Our team will contact you to assist.
^MP
Thank you for raising this matter with us.
We apologize for the inconvenience experienced as a result.
Our team will contact you to assist.
^MP
We have responded privately with a request for information.
^MP
We have responded privately with a request for information.
^MP
