ME
Marietjie E
1 reviews | Active since Sept 2022
07 Sept 2022, 10:48
Cell foon kanselasie
Goeie more. Ek Wil graag n Report in sit teen Cell c. Die Manager is. Jobulils Giwu. Ek het n foon bestel oor die foon by Cell C. Die Dame het my nie mooi verduidelik hoe die nuew Hawawie nova werk ni. Maar het gese as ek nie happy is ni Kan ek hom binne 5dae terug stuur wat ek die volgende dag gedoen het. Ek het die foon ontvang die 12June.het hom terg gestuur die 14de June. En nog stuuds het hulle ni die foon can my naam af gekanseleer ni. Hulle is vol stories as jy bel. Kan julle my asb help om daai foon te kanseleer. Ek moet upgrade maar di storie Hou my nou vas. Groot asseblief. Baie dankie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)