MT
Minei T

1 reviews | Active since Aug 2012

14 Oct 2015, 12:49

Cell c took down a signal tower without notice

Meer as 2 maande terug kon ons niks uitrig met die all centers nie. Niemand kan vir ons verseker se wat en hoekom hulle die toring sommer net 'unplug' het nie. Ek het reeds n kommentaar gelos op die site want dis die enigste manier hoe mens regtig iets terug hoor van hulle. Steeds na meer as 2 maande wat hulle vir ons gese het die toring word opgedateer na LTE en sal 2 maande vat is die toring nog af en ons het geen terugvoer van hulle nie. Ons het al ons ****rakte verskuif na hulle en het nou geen sein weer op die plaas nie. As hulle mens net kan waarsku of in kennis stel wat aangaan sal dit ook al klaar help, maar niemand doen of laat weet iets nie.

0
Replies (1)
Cell C
Cell C's reply14 Oct 2015, 13:00
Official
Hello Mineit,

Thank you for posting to us.

We have referred this matter to one of our team members for assistance. Do expect communication soon.

We apologize for the inconvenience caused.

Regards
Cell C | PN