1 reviews | Active since May 2016
Cell C ****rak - termination o contract
<p>die cell nommer *** is op ****rak op mnr JH Blom se naam. Die ****rak was vir upgrade Julie 2015. Die klient is nooit in kennis gestel vir die upgrade van die ****rak nie. Altec was toe alreeds die service provider. Daar is toe sonder ons wete `n nuwe ****rak eensydig top up 100 unlimited opgestel sonder om ons in die saak te ken. Ek het geensins toestemming gegee nie ook nerens geteken nie. Toe maart 2016 navrag gedoen word oordie ****rak moes ons uitvind altec is oor na glo cell toe. `n termination of subcriber is op die 23 Maart 2016 aan glo cell gestuur wat spesifiseer laat die ****rak 31 April 2016 tot op `n einde moes kom, maar niks is aan die saak gedoen nie en steeds word die ****rak se gelde van die bankrekening afgetrek per debietorder. Die nommer soos bo genoem will ons oordra na die nuwe ****ak toe by vodacome uitgeneem. elke keer as vodacome aanvra om die nommer te behou gee hulle `n pin en daarna decline hulle die hele storie. Geen rekeninge is ook ontvang vanaf altec vanaf Julie 2015 tot en met nou. Die rekening is elke maand oor die R800 en nog nooit vandat ek die ****rak het was die rekening ooit so hoog nie. Ek wil weet wie gee enige iemand die reg om namens my `n rekening oop te maak sonder my wete, en `n debiet order te laat afgaan. Ek soek binne 24uur terugvoering vanaf julle die is ontoelaatbaar en as ons nie gehelp gaan word nie gaan ek maar die nodige stappe vat en `n saak by die polisie oopmaak. </p>
We have referred this matter to one of our consultants for assistance. Do expect communication.
Regards
Cell C | PN
We have referred this matter to one of our consultants for assistance. Do expect communication.
Regards
Cell C | PN
