LP
Lorriane P

1 reviews | Active since Mar 2021

16 Mar 2021, 16:10

CELL C IS TREURIG - BITTER TELEURGESTELD

Ek wil graag weet of Cell C nog enigsins besigheid doen en of hulle 'n bestaan kan maak met die onbehulpsame onbevoegde mense wat by hul sogenaamde "call centre" werk. My pa sukkel nou al vir 3 weke. Hy het al R500 se airtime opgebel en 'n spesiale trip na Mosselbaai Heiderand Cell C gemors, maar niemand kan help nie. Jy hou vir ure aan. Niemand kan afrikaans praat nie, almal verwys jou na 'n ander afdeling. Niemand kan help nie en as jy epos stuur sal hulle jou ****ak binne 48 ure - wat ook nooit gebeur nie. Ek wens daar was iemand wat net wou werk by Cell C en wat mens kon help. Dit is die treurigste selfoon maatskappy wat ek al ooit van gehoor het. Is daar enige iemand by Cell C wat my kan ****ak wat my kan help om die probleem van my pa te probeer uitsorteer?

0
Replies (0)