GS
Gert S

1 reviews | Active since Apr 2019

26 Apr 2019, 22:23

Cell C het nie Diens nie.

Cell C Northcape Mall....... Diens is pateties. Hulle verkoopsbeamtes ken nie hulle produkte nie. Verkoop n produk aan jou Lte A werk vir 3maande en dan skielik *****. Nou kan hulle jou nie help om die ****rak te kanseleer en n ander ****rak te kry nie

0
Replies (1)
Cell C
Cell C's reply27 Apr 2019, 07:38
Official
Good morning Gert 

We apologize for the poor service. We will get one of our team members to assist. 

Regards 
Cell C | PN