KS
Koos S

1 reviews | Active since Apr 2020

27 Jul 2020, 15:08

Cell c bad news3

Slegte ondervinding met cell c ek het my ****rak met cell c gekanseleer omdat daar min of geen sein opvangs in ons area is waar ek woon nie groot was my verrasing hulle het my geblack list en ek skuld hulle 3000 r na vele oproeppe kan ek nie gehelp word deur hulle nie ek wil my naam skoon maak maar kan dit nie reg kry met n maatskappy wat jou nie wil help nie ek was aan gegee as n slegte betalir maar wat se ek as hulle nie n diens kan lewer nie moet ons as klante dit maar aanvaar en betaal asb cellc maak dit reg ****ak my op my cel ***

0
Replies (1)
Cell C
Cell C's reply27 Jul 2020, 15:18
Official
Good day Mr. Steenberg 

Thank you for writing to us.

We have received your review regarding your Cell C account.

Our team will be in touch to assist with your query.

^NZ

Best regards,