1 reviews | Active since Sept 2022
Cel C Bad Service
Weet nie waar om te begin.
Vrydag +- 12uur gaan my en my vrou se simkaarte buite werking. Albei gelyk ons is nie eens saam by huis nie en dit is nie eens loadshedding nie. Mos nou die nuwe verskoning vir als wat fout gaan. Het gewag om te kyk of dit self regkom. Teen 7 uur die aand maar toe die call center gebel. Na so 3 operators en n tegnikus was die uiteinde - ons moet albei simswops laat doen.
Sondag is ons by VA Waterfront maak maar n outing van als. Doen die swops en Maandag oggend 24 uur later is my vrou se foon reg. Myne wil niks weet nie. Almal bel my en kry net subscriber not available. Bygese was ons altwee se international calling ook geaktiveer, nooit daarvoor gevra nie. Dit se net emergency calls only op my foon.
Nog so 5 call center oproepe later en nog frustrasie doen ek maar weer n simswop. Een operator en winkel mense sê 4 ure kyk weer ander sê 24 ure. Niks. Bel mens in dan moet mens selfde storie oor en oor vertel. Ek kan al in my slaap al die network settings check en my sekuriteits vrae beantwoord soos n pappegaai. En dis nie my foon nie. Alle ander sims tel dadelik op in my foon. Nou wil hyl my kom vertel ek moet die foon wegstuur JHB toe. Ek het soveel inkomste al verloor. Kan nie n voet uit die huis sit, want dan is ek sonder wifi ook!
Nou is dit al n 3rde simswop. Nog steeds niks. Call centers is pretty useless. Nie een manager bel terug nie. Enigste persoon wat teruggebel het was toe ons dreig om ****rakte te kanselleer.
Dan kry ons ook n sms wat sê porting was onsukselvol! Dan het daar mos Vrydag iets snaaks aangegaan.
Laaste roep was weer tegnikuste wat toe reroute ingeval daar iets met lyn gebeur het, nie die antwoord nie.
Nou 6 dae later sit ek nog steeds sonder sim of lyn wat werk. Ek het al met 20 plus call operators gepraat, was al 4 keer self in cell c se winkel, het al met omtrent 5 tegnikuste gepraat. Het 3 case numbers.
Ek wil my ****rak kanselleer maar ek moet penalties betaal! CPA is volgende. Dis pateties!!! Ons is al oor die 15 jaar by cell c, hou nog vas alhoewel almal sleg praat van die dienste.
Thank you for reaching out.
The mater was escalated yesterday and is still with the network team.
The turn around time is 24-48 working hours . You will be contacted.
^NH
Best regards,
Thank you for reaching out.
The mater was escalated yesterday and is still with the network team.
The turn around time is 24-48 working hours . You will be contacted.
^NH
Best regards,
That's min 3 more days. We are reaching 10 days almost. I'm contacting the onbudsman tomorrow.
That's min 3 more days. We are reaching 10 days almost. I'm contacting the onbudsman tomorrow.
^NH
Best regards,
^NH
Best regards,
