1 reviews | Active since Oct 2011
C Surance What a STRUGGLE
Ek weet nie meer watter kant toe!!!!!! ek sukkel al 2 weke om terugvoering te kry rakende my selfoon. My man is glad vies vir my omdat ek versekering op my foon uitgeneem het, want hy se dit is net te duur! Cell C se versekerings agent het my 2 en 'n half jaar terug ges***el om te vra of ek nie die versekering wat Cell C bied uit te neem nie, en hoeveel makliker dit my lewe gaan maak! wat 'n grap!!! ek betaal al 2 en 'n half jaar versekering van amper R300 per maand en twee weke terug het my foon in die toilet geval toe ek moes gryp na my baba! dit is die eerste keer wat ek eis en ek kry net GEEEN diens. Eerrstens kom mens nie deur na die claims department as jy bel, net na die verkoops afdeling, want hulle is sooo eager om te help as jy versekering wil uitneem, maar nie wanneer jy jou versekering wil gebruik! By die call centre het LeeRael gese ek moet 'n vorm invul wat ek twee keer moes aanvra en dan moet ek hom weer s***el, ek het hoeveel keer maar 'n dame in die verkooopsafdeling gevra om hom asb te gaan vra om my te s***el want ek kom nie deur!!!!! hy kom net nie terug na my ook nie op epos? ek wil GRAAG na twee weke weet wat nou??? ek het al my foon gan
Thank you for posting to us.
We have referred this matter to one of our team members for assistance. Do expect communication soon.
We apologize for the inconvenience caused.
Regards
Cell C | PN
Thank you for posting to us.
We have referred this matter to one of our team members for assistance. Do expect communication soon.
We apologize for the inconvenience caused.
Regards
Cell C | PN
