1 reviews | Active since Sept 2015
My pa is oorlede het sy selfoon ****rak gekansselleer by die tak na n maand was dit nog nie gedoen het weer die nodige dokumente gestuur en weereens is dit nie gedoen het dit nou vir n derde keer weer gedoen. Cellc verhaal net elke maand geld voel dit is onredelik en versoek dat die laaste debietorder terug betaal moet word. Mens hou vir ure aan by die call centre. Mens gaan deur n moeilike tyd in mens se lewe en dit is hoe n saak hanteer word.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.