mZ
marlene Z

1 reviews | Active since Dec 2012

18 Oct 2015, 10:55

BAD SERVICE AND SIGNAL FROM CELL C

1. Ek het hoeveel keer gevra, dat cell c my rekening in 'n pdf formaat per epos stuur, maar dit gebeur nie. Ek kan nie die rekening oopmaak nie.
2. Ek het al skriftelik gekla oor die swak sein-ontvangs van cell c. Ek praat meesal drie minute, dan word ek afgesny. Mense kan my ook nie hoor nie.
3. Ek het al by die cell C winkel in die Diamond Mall gaan kla. Hulle het my belowe iemand sal my ****ak om na my sein te kom kyk. Dis twee maande later en steeds het niks gebeur nie.
4. Ek het dus 'n ****rak met lugtyd wat ek nie kan gebruik nie.
5. Ek wil my ****rak kanselleer, want in plaas van die lugtyd wat ek het op my cell c ****rak, moet ek die lugtyd op my Vodacom ****rak aanvul om eerder met hulle sein te praat.

0
Replies (1)
Cell C
Cell C's reply19 Oct 2015, 07:39
Official
Hello marlenezwiegers,

Thank you for posting to us.

We have referred this matter to one of our team members for assistance. Do expect communication soon.

We apologize for the inconvenience caused.

Regards
Cell C | PN