JV
Jaco V

1 reviews | Active since Apr 2019

03 Apr 2019, 12:20

Bad service

Ek het al opgradeer in Oktober 2018. Op 15 maart trek hulle nig steeds die ou premie en die nuwe een. Nadat ek seker 5 keer by die cell c winkel was. Het ek nog steeds geen hulp gekry nie.

0
Replies (1)
Cell C
Cell C's reply03 Apr 2019, 13:39
Official
Good afternoon Jaco

Please private message us the number in question in order for us to assist.

Regards
DA