1 reviews | Active since Sept 2014
Cell C se diens is uiters swak, so ook die keuses op hulle direkte hulplyne. Na 100de oproepe van hulle dat ek moet upgrade en ek aangedring het op Afrikaanse diens, het die eerste persoon vir my ges? Cell C is slegs engels en hy stel voor ek verander van netwerk, met ander woorde hy wys kliente weg!! Na hoeveel mails het ek uiteindelik hulp gekry in Afrikaans. Ek het upgrade en kry gewoonlik elke 15de my nuwe balans. Ek het nou gebel om te hoor waarom ek steeds nie die nuwe 100 elk balans gekry het nie. Die konsultant het net eenvoudig gevra ek moet ENngels praat. Ek het toe gevra vir die bestuurder - wat ook toe nie 'n woord kan verstaan nie! Is 'n klientediens nie veronderstel om die klient te help in sy of haar taal nie? Die TWEE opsies op hulle hulplyn gee net jou huidige balans en dis nie wat ek wil weet nie. Dis pateties en ek kan myself skop dat ek weer die fout gemaak het om weer by Cell C 'n ****rak te neem!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.