1 reviews | Active since May 2016
absolute swak diens
<p>Cell C se direkte bemarkings personeel is onbevoegd in hul werk en daarby ook die grootste leunaars. Belowe die son en maan met hernuwing van ****rakte - niks gebeur volgens die ****rak waarop ooreengekom is nie, versteekte kostes word sonder bewusmaking bygevoeg en daarby wag mens 2 maande vir n sim swap om gedoen te word waarna dit steeds nie gedoen is nie. Die hulpsentrum kan nooit 'n reguit antwoord gee nie met die gevolg dat die klient van bakboord na stuurboord gestuur word om 'n antwoord te kry. Dit is sonder twyfel die swakste diens wat ek nog ooit ontvang het. Indien ek nie 'n antwoord binne die volgende 24h vanaf Cell C ontvang nie sal ek alle debiet orders vir al VIER ****rakte wat ek huidiglik by Cell C het kanseleer met onmiddelike effek. </p>
We apologise for the unsatisfactory service and inconvenience caused. One of our team members will contact you and assist with this matter.
Regards
Cell C | PN
Best regards,
We apologise for the unsatisfactory service and inconvenience caused. One of our team members will contact you and assist with this matter.
Regards
Cell C | PN
Best regards,
Hi Jannie
Can you please provide us with your contact numbers?
Regards
Cell C | PN
Best regards,
Hi Jannie
Can you please provide us with your contact numbers?
Regards
Cell C | PN
Best regards,
