AE
Atoinette E

1 reviews | Active since Nov 2017

07 Nov 2017, 07:22

Uitstekende diens

Bloemfontein tak se diens is van die beste hulle is uitstekend en die Bestuurder is altyd beruid om n verder stappie tegaan om ons as kliente tehelp waar hulle kan .

0
Replies (1)
CCD Couriers
CCD Couriers's reply07 Nov 2017, 09:03
Official

Goeiemore Atoinette,

Baie dankie vir die kompliment. Gawe woorde soos die is altyd lekker om te hoor en sal beslis gedeel word met on Bloemfontein tak.

Kind regards,
Kayleigh Smit
***
www.ccdcouriers.co.za
***