EH
Erna H

1 reviews | Active since Nov 2017

06 Nov 2017, 18:29

Uitstekende diens!

Diens ontvang vanaf Port Elizabeth tak is nog altyd vinnig en puik en die bestuurder is uitstekend!

0
Replies (1)
CCD Couriers
CCD Couriers's reply06 Nov 2017, 19:09
Official

Goeie naand Erna,

Baie dankie vir die kompliment. Dis altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry.

Groete,
Kayleigh Smit
***
www.ccdcouriers.co.za
***

Best regards,