1 reviews | Active since Sept 2019
Swak diens van CCD COURIERS
Ons het dokument wat vir capital legacy bestem was so maak ek die afspraak vandag 13.40 kry ek n boodskap van hulle met courier drywer se naam en als wat ek moet he hy is opad om dokumente op te tel so gaan die tyd verby ek kyk op sy tracker link waar hy is nee goed hy is 4 blokke weg so wag ek maar dus later 16.00 uur ek wag nogsteeds gaan kyk weer op sy link toe is die courier in diepsloot ek s***el die kantoor om uit te vind wat gebeur het baie lang storie later het die man voor verkeerde adres gestaan en vr die kantoor vertel hy het klaar sy pick up gedoen so vra ek toe vr die dame by wie het hy die dokumente op getel as ek dit nog in my besit het hier te kort daar te lank ek kan nie glo hoe iemand so n besigheid bedryf nie watse tipe diens lewering is dit .
Confirming receipt of your collection query.
We are attending to this matter and will be in contact with you shortly.
Kind regards,
The CCD Team
***
www.ccdcouriers.co.za
***
Best regards,
Confirming receipt of your collection query.
We are attending to this matter and will be in contact with you shortly.
Kind regards,
The CCD Team
***
www.ccdcouriers.co.za
***
Best regards,
