WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

09 May 2024, 15:57

Binne 3 dae afgelewer

Terloops ABSA kredietkaart ⭐⭐⭐ was binne 3 dae af deur CCD koeriers in Afrikaans ⭐⭐⭐⭐ Puik diens!

0
Replies (2)
CCD Couriers
CCD Couriers's reply10 May 2024, 07:34
Official
Goeiemôre W Botha, Baie dankie vir die kompliment. U positiewe terugvoering word hoogs waardeer. Vriendelike groete,Die CCD Span***www.ccdcouriers.co.za***

Best regards,

WB
W B's update13 May 2024, 18:15
Reviewer Update
Jammer die eerste komplimentêre resensie was deur die HelloPeter simpleximusse verlede week uitgevee .