1 reviews | Active since Dec 2019
Swak diens
Ek het 14/1/2020 nuwe Dixon 8 channel Cctv kameras by hulle gekoop. Met installasie het die password nie gewerk nie. Met die bestuurder onderhandel, en omrede èk in Ladismith wes-kaap bly, dit met die vervoer maatskappy by my laat optel. Ek het dit terug gekry, volgens die bestuurder was dit nou reg. Weer installeer, en nog steeds nie reg nie. Die password wat hulle se ek moet gebruik, werk niks. Ek kan niks stel of record nie. N nuwe stelsel, maar dit werk nie. Vandat ek dit het tot nou toe, kos die ****rakteur my amper meer geld, as die kameras. Dit het my n les geleer, koop sulke items eerder by die agente as by Cash Crusaders. Want hulle het nie die "backup" om dit te herstel nie en dit jasg meer geld uit jou sak, as waarvoor jy dit by die agente sou gekoop het.
