KJ
Kotie J
1 reviews | Active since Dec 2019
24 Feb 2020, 18:16
Probleem opgelos
Na my plasing met die probleem met Cash Crusaders op Hellopeter, het Cash Crusaders vinnig gereageer. Baie dankie Hellopeter en Cash Crusaders Brackenfell. Dis jammer dat n mens eers sover moet gaan om die probleem op te los, maar well done, my DVR is nou vervang en in werking.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)