SK
Shantele K

1 reviews | Active since May 2017

07 May 2017, 21:42

*** diens van Cash Crusaders Klerksdorp...

<p>Ons leen geld op ons een Panasonic stel van R11500 by cash crusaders klerksdorp. so het dit die laaste keer gebeur DAT ons stel se een speaker weg geraak het. toe ek daaroor uitvra sal die kleurling Benton vir my se dis nie sy probleem nie. ons het dit toe opgevat met ettiene en hy het my vrydag middag gebel end gese ek moet sondag ingaan hulle gaan solank vir ons n stel leen want hulle kry nie n speaker vir ons stel nie. vandag daar gekom Ettiene was nie daar nie toe se Benton vir my hulle kry nie so speaker nie ons moet iets in die winkel kies vir die waarde van die speaker en fie R200... Ek is mal kwaat hieroor en ek soek my stel voledig ek wag all n maand. elke dag is dit n ander belofte</p>

0
Replies (1)
Cash Crusaders Franchising
Cash Crusaders Franchising's reply08 May 2017, 13:12
Official

Hi Shantele

Ons vra onverskoning vir die diens by die winkle. Ons area bestuurder sal U binne kort ****ak.

Groete,

David Bailey.