1 reviews | Active since Jan 2026
Bad Tellevision Bought bad bad bad quality
Die aankoop faktuur is baie dof! Ek is J S Klopper, 15 Abraham Greyling STR , Wilgehof, Ek het 16 Desember2025, n 32 Smart, Sinotec, HD ready ,television by Cash Crusaders, Southern Centre, Fichardtpark,Bfn gekoop Vir R 1100.Mlozana Simphiwe was die verkoop assistent!! 20 Desember 2025 koop Ek n OpenView by Pick en Pay! Installeer die OpenView! Toe ons die TV aans***el ,maak by klik,klik en daar is n Lyn of kraak op die skerm! Die TV was agter vuurwarm ! Toe ons by Cash Crusaders Kom,Se hulle ons het die TV laat Val! Ek eis dat kameras gekyk word vandat ons TV ingevat het en agter waar hul hom getoets het!!! [01/19, 20:54] George: Serialnr .mo- vo19980, stock code***6 .My v Contactnr. *** Slip NR TS 171225knd2196.Hiermee wil ek bydra dat ek namens my ouers die klag op sit op hello peter hulle is pensionarisse en het met hulle bietjie geld die tv gekoop en weereens is dit power kwaliteit produk ek het omtrent so jaar ne half terug 2 dixon fone by cash crusaders gekoop en dit was phones from hell daai fone het van die begin af **** gemaak en moes my gat af baklei op hello peter om my geld terug te kry en nou is dit dieselfde geval met die televisie wat my ouers by hulle gekoop het gee my ma hulle se geld terug of ruil hom om vir televisie wat werk en haal die k#k produkte van julle rakke af.****ak hulle op:***
