HJ
Hendrik J

1 reviews | Active since Oct 2015

17 Sept 2022, 09:10

Goeie diens by little falls tak

Baie dankie aan Stephan en span by little falls branch. Goeie kliënte diens en het my amarok se leaf springs vir my mooi uitsorteer van n rasende clickidy clack oor speed humps tot n dood stil bakkie op grond paaie. Hou so aan ouens

0
Replies (0)