DS
Deon S

1 reviews | Active since Jan 2013

30 May 2023, 13:50

CAR CARE CLINIC STELLENBOSCH SWAK!!!!!!

Goeie dag, Graag wil ek dit onder almal wat hier lees se aandag bring dat Car Care Clinic Stellenbosch baie swak diens lewer. Ek het my voertuig ingeneem vir n kwotasie. Die voertuig het moeilik gestart en daar was n vreemde geluid aan die voorkant van die voertuig. Car Care Clinic het my voorsien van n kwotasie vir die werk. Ek het toestemming gegee dat hulle nodige werk aan die voor suspension kan doen ( waar die geluid vandaan kom volgens hulle werktuigkundige) en ook die herstel van glow plugs. Ons gebruik die voeruig hoofsaaklik in die Karoo op n plaas. Ek moes die afgelope maand die voertuig al drie keer terug neem vir dieselfde probleem al die pad uit die Karoo uit. Ek het al in totaal 1500km gery as gevolg van werk wat nie reg gedoen is nie. Ek moet alle kostes dra as gevolg van swak werk wat gedoen is. Ek het R11500-00 betaal vir herstel werk aan die voertuig en nou moet ek n verdere R12500-00 betaal vir werk wat ek nie toestemming voor gegee het nie. SWAK DIENS CAR CARE CLINIC!!! EK SAL JULLE BY GEEN MENS AANBEVEEL NIE!!! Groete Deon Steenkamp ***

0
Replies (2)
Car Care Clinic
Car Care Clinic's reply31 May 2023, 16:09
Official
Good afternoon sir, we at car care clinic strive to give our clients excellent service at the best price possible. I truly apologize for you not being happy with the experience you have had. As mentioned yesterday as per our telephone call. We have acknowledged that there was a fault with the front wheel bearings and have changed them the first time you brought the vehicle back. As for the rear diff I would just like to state that you were aware of the issue the first time the vehicle was brought to us, we did quote on a strip and quote for the rear diff as it was noisy and had a lot of play on the center portion, I feel this is unfair to blame on us after driving the vehicle a further 1500km knowing that the problem was there in the first place
Kind regards
Rodney Becker
DS
Deon S's update31 May 2023, 21:53
Reviewer Update
Mnr Becker, dankie vir jou antwoord! Ek stem nie saam met jou nie! Hoekom moes ek my voertuig drie keer terug geneem het na julle toe vir voorste bearings??? ( EK HET FOTOS AS BEWYSE) Kan jy my asb op die vraag antwoord!
Julle lewer swak diens einde van die storie!! My versoek is dat julle asb die persoon wat aan my voertuig gewerk het se kwalifikasie aan my bekend maak. My versoek is ook dat julle my voertuig sal reg he teen 01/06/2023 om 12H. Dit is nie onderhandelbaar nie.
Deon Steenkamp
***