HH
Heila H

1 reviews | Active since May 2021

25 Jul 2022, 07:56

Car care clinic

my swaar het 'n waterpomp probeel gekry opppad pretoria toe ,hy het sy kar by Care care clinci ingegee om die water pomp reg te maak ,kar was daar vir aan die hele week ,hulle het aan die kar gewerk behalwe aan die probeem waarvoor die kar wel ingegaan is.hy het sy kar teruggekry wat hom R12000.00 gekos het skaar 10 kilo gery daar staan die kar weer met die selfde probleem,kar weer in na Car care kliniek kar staan weer 'n week daar wat hulle nog 'n verder R5200 gekos het saterdag 23se kar weer gekry oppad huis toe waar die selfde probeem kar word warm .

0
Replies (7)
Car Care Clinic
Car Care Clinic's reply25 Jul 2022, 08:34
Official
Good day 

At witch branch did you have  your vehicle.

Regards 
James Temple 
Car Care Clinic Head Office 
HH
Heila H's update26 Jul 2022, 13:56
Reviewer Update
Sefako makgatho
Car Care Clinic
Car Care Clinic's reply27 Jul 2022, 07:26
Official
Good day Sir,

At witch branch did you have your vehicle at, for me to assist the situation.

Regards 
James Temple
Car Care Clinic Head Office
HH
Heila H's update27 Jul 2022, 07:48
Reviewer Update
I did respond.
Sinoville branch
HH
Heila H's update27 Jul 2022, 07:51
Reviewer Update
What also makes me sad is that they are pensioners, who didnt really have the money to have. 😏
HH
Heila H's update03 Aug 2022, 12:11
Reviewer Update
Aan
James Temple
Car Care Clinic Head Office .
Kan u asb opvolg met julle tak in Sinoville ,Louis het my swaar aanbeveel om sy kar in te neem na Silverton Rediator Ellisras sodat hulle die rediator reg moet maak, Louis het per telefoon bevestig dat die rekening van na Car Care Clinic gestuur moet word om die rekening te betaal nou weier hulle om die rekening te vereffen ,dit saak gaan groot opskudding nog veroorsaak.

Car Care Clinic
Car Care Clinic's reply05 Aug 2022, 16:54
Official
Good day, Goeie dag,

At what branch Car Care Clinic did you take your vehicle?
By watter tak het mevrou die kar in gestuur?

Kind regards