1 reviews | Active since Nov 2016

26 Jul 2022, 07:53

Wonderlike capitec diens

Hierdie is aan die hele capitec bank ek het met abigail gepraat en vir haar gese dat ek my dubble betaling vir my leuning en my kriedit sal maak sodra ek my salaris gekry het en heel duidelik het dit nie deur gedring nie en dan om die kersie op die koek te sit kla abilgail dat ek nie enige complaints soos sy dit sal sit op hello pieter mag sit nie

0
Replies (1)
Capitec Bank
Capitec Bank's reply26 Jul 2022, 13:27
Official
Good day Deon

Thank you for letting us know of your concern, and for your patience while we explore this matter. We have assigned your query to a designated official who will contact you within the next business day. 

Kind regards 
Capitec Bank