1 reviews | Active since Mar 2011
Woedende nuwe kliënte wat nog net swak diens van Capitec ontvang het
Ons het 15.12.2023 besluit om 'n besigheidrekening by Capitec oop te maak. Die dame het gesê dat die rekening in my of my man se naam moet wees. Ons het 'n rekening in sy naam oopgemaak. Hy het gesukkel met die gesig-herkening en ons het 22.02.2024 die rekening gesluit en een in my naam oopgemaak + nog 3 ander rekeninge. Nadat ons die 1ste rekening gesluit het, het ek 'n bankstaat getrek en gesien daar is 'n ongemagtigde betaling deur van R1000.00 aan MA Arumurgam op 11.02.2024. Ons het dadelik die ***** deparment ge****ak en hulle het gesê dat dit 'n debietorder was wat deur gegaan het. Nadat ons niks verder gehoor het nie het ons hulle verlede week ge****ak en hulle het gevra dat ons per whatsapp moet kommunikeer. Die persoon het toe gesê dit is: R700.00 send cash & R290 betway purchase. Twee verskillende stories en die t****e een maak glad nie sin nie want dit is twee transaksie met 'n totaal van R990.00 terwyl daar op die bankstaan net een transaksie wys van R1000.00 + 'n naam. Ons het weer die ***** department ge****ak en hulle het gevra dat ons 'n email moet stuur. Ek het 18.03.2024 die email gestuur, maar geen antwoord gekry nie........nie eers 'n email dat hulle dit ontvang het of 'n case reference nommer nie. Ons is ook deur die auditeure ingelig dat dit nie 'n besigheids rekening nie - so ons sit met 'n probleem. Die persoon wat die 1ste rekening gesluit het en die 2de een oopgemaak het, het ook vir ons gesê dat hy die (gemagtigde0 aftrekorder van die en rekening na die ander een oordra. Dit het nie gebeur nie dus is ons versekering nie vir die maand gedek nie. Om as nuwe kliënte deur soveel drama en leuns te gaan is ONAANVAARBAAR!!!!!!
Thank you for letting us know of your concern, and for your patience while we explore this matter. We have assigned your query to a designated official who will contact you within the next business day.
Kind regards
Capitec Bank
Thank you for letting us know of your concern, and for your patience while we explore this matter. We have assigned your query to a designated official who will contact you within the next business day.
Kind regards
Capitec Bank
