pjvv
pieter janse van vuuren

1 reviews | Active since Oct 2017

23 Dec 2017, 13:29

Wag vir terugvoering

Ek was 10 Desember by fleurdal mall se capitec, om ‘n gedeelte van my tax free saving plan los te maak en die res weer vas te maak. Werner wat my gehelp het het die call centre gebel want almal by capitec weet geensins hoe werk die tax free savings nie, volgens my moet almal opgelei wees om die werk werk te doen. Die persoon by die call centre het hom verkeerd ingelig om die tax free saving toe te maak toe kon ons nie n nuwe een oopmaak om die ander 20 000 vas te maak nie. Hy sou terug kom na my toe dis vandag die 23ste desember en nog geen terug voering. 20 000 is volgens hom baie min. Of ek nou 300 of 30 000 wil vasmaak is my keuse nie die onervare personeel van capitec nie. Ek wil ook nie meer my geld daar vasmaak nie, dit is uiters swak diens.

0
Replies (1)
Capitec Bank
Capitec Bank's reply27 Dec 2017, 10:55
Official

I regret to hear of your negative experience, please allow us the opportunity to investigate this matter in depth.

Carmenita Fortune will take ownership of this investigation and will provide you with feedback within the next 5 working days. I trust that the matter will be resolved to your satisfaction.

Complaint Management

Capitec Bank