YB
Yolanda B

1 reviews | Active since Jul 2023

30 Jul 2024, 09:57

Swakste bank ooit gee niks om vir hulle kliente al se hulle CEO SO

My man het koop krag op die 19de Julie 2024. Die transaksie het deur gegaan, en toe "reverse" hulle die transaksie, toe gaan dit deur. Presies 'n week later Saterdag die 27 ste Julie 2024 kry hy 'n sms dat daar R 250.00 van sy rekening af weer vir krag wat ons nie gekoop het nie. Hy was Saterdag Capitec toe gewees hulle het 'n staat getrek en gesien wat die probleem is. Hulle het vir hom gesê dat hy nie die eenigste persoon is wat die probleem ondervind nie en dat dit 'n probleem aan Capitec se kant is en hulle is besig om die probleem uit te sorteer en hy sal sy gelde teen Saterdag middag terug hê in sy rekening. Wat toe glad nie gebeur het nie, hulle het net na dit weer 2x keer weer R 250.00 van sy rekening verhaal. Ons het Saterdag middag die na ure nommer ges***el en weereens net lee beloftes gekry. Hy is Maandag terug na Capitec se tak waar hy Saterdag was en hulle vertel hom toe die probleem is opgelos. Hy het aangedring om die tak bestuurder te sien, weereens net lee beloftes en niks is aan die probleem gedoen nie!!!!Nog geen gelde is terug betaal nie en sy rekening is al in die Rooi. Gerrie Fourie wat CEO is van Capitec. Volgens julle "Values om kliente eerste plaas" Ek wil net weet waar word dit hier gedoen???

0
Replies (1)
YB
Yolanda B's update05 Aug 2024, 15:32
Reviewer Update
Ek wil net vir Janine Adonis baie dankie sê dat sy my man so mooi gehelp het om die aangeleentheid met die probleem wat hy gehad het met Capitec op te los.