1 reviews | Active since Nov 2016

20 Jul 2022, 08:42

Swak diens

Goeie more ek verwys na die volgende vetwysings nommer en in dieselfde asem wil ek ook onverskoning vir abigail vra om dat ek die telfoon in haar oor gesit het en ek het ook in my voorige hello peter boodskap vir julle gese dat ek ñ dubbele betaling op my kredit kaart sal maak en vir my leuning en ek het dit ook vir abigail so deur gegee en capitec weier volstrek om my in afrikaans te help

0
Replies (1)
Capitec Bank
Capitec Bank's reply20 Jul 2022, 09:15
Official
Good day Deon 

Thank you for letting us know of your concern, and for your patience while we explore this matter. We have assigned your query to a designated official who will contact you within the next business day. 

Kind regards 

Capitec Bank