RM
Riette M

1 reviews | Active since Oct 2019

25 May 2023, 23:11

SWAK AANLYN DIENS EN POWER WEBWERF-ONTWERP MAAK DIT BYKANS ONMOONTLIK OM AAN TE TEKEN.

Wat gaan aan met Capitec Online Banking? Ek sukkel geweldig om in te teken, hetsy op my rekenaar of selfoon. Jy word verpes met advertensies! Al wat ek wil doen is die banking app gebruik. Ek stel nie belang is julle aaklige modelle wat snert adverteer nie!!! Waarom word kliënte gedwing om die scan-opsie te gebruik? Waarom is die Kliëntediens persone wat aan diens is, almal engels en praat hulle daarby onhoorbaar? Ek het nou probeer bel. Dis 'n mors van tyd. Swak Capitec! Maak alles seepglad soos wat dit aan die begin was. Los die webwerf-ontwerpers waarmee julle so geldmors. Hulle maak net droog!

0
Replies (1)
Capitec Bank
Capitec Bank's reply26 May 2023, 18:06
Official
 
Good day Riette

Thank you for letting us know of your concern, and for your patience while we explore this matter. We have assigned your query to a designated official who will contact you within the next business day. 

Kind regards 
Capitec Bank