JO
Johannes O

1 reviews | Active since Oct 2023

10 Oct 2023, 15:56

Sekuriteit van selfie op Capitec bank app.... Help niks

Ek is get highjack die 1ste September 2023 en is gegunpoint, aangehou vanaf 6 uur vrydag middag tot 2 uur saterdag oggend en is beroof van my selfoon en bankkaart, Ek is gedwing om my pin te gee dat HULLE geld uit my rekening kon trek, Ek en my vriend is in n lokval gelei in Winterfield anderkant Pretoria, ons is beroof van alles beursie selfoon bankkaart en n nuwe celfoon, hul het AL my geld uit my lenings rekening getrek SONDER om n selfie te neem dit was te donker hul kon nie n selfie geneem kry nie, nadat ons deur die Liewe Vader se grenade vrygelaat is het ons die saak by die polisiestasie in Shonsengovu gaan aanmeld, my vrou het teen 1:17 in die oggendurw van die 2de my rekening gevriesde asook my selfoon ge black list. Ek is die Maandag die 5de September na Krugersdorp se Capitec bank om die ***** saak aan te meld, HULLE het dit deurgegee aan ***** department en gese ons MOET HULLE 15 tot 21 werksdae gee om die Hele storie te onder soek. Dit is vandag 26 werksdae en hul kan my nog steeds nie antwoorde gee nie AL wat HULLE se hul is besig met die saak maar in tussen MOET ek my lenings rekening betaal. Wat ek net nie kan verstaan wat is die security by Capitec bank van n selfie dat jy NIE kan geld oorplaas nie, by my het HULLE probeer maar die het elke keer reject maar op die ou end is all my geld uit my rekening getransfer vir verskillende dinge, soos transfers na een van die diewe se rekening, ****ant getrek n Paar keer by Soshanguve Plaza, voucher is purchase ens, Ek Wil net weet hoe is dit moontelik dat HULLE dit kon reg kry en wat se wantrou het ek nou in die sekuriteit by Capitec met my geld. Hul beloftes van 21 werksdae kom hul ook nie na nie ek was vandag by N Capitec tak in Randburg en die Dame het ***** department ges***el en AL wat ons hoor is HULLE is besig met die saak ons MOET nog tyd gee, hoe lank MOET ons Dan nou wag

0
Replies (1)
Capitec Bank
Capitec Bank's reply10 Oct 2023, 17:15
Official
Good day Johannes

Thank you for letting us know of your concern, and for your patience while we explore this matter. We have assigned your query to a designated official who will contact you within the next business day. 

Kind regards 
Capitec Bank