PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

16 Mar 2017, 15:51

Rondslom

My vrou se rek is by Pretoria Noord onaktief gemaak omdat sy dit nie gebruik het nie.Op navraag by die bank Pretoria Noord het hulle gese hulle verlang my vrou se ID en water en ligte rek.ons het spesifiek gese die water en ligte rek is op my naam.

Nou vandag toe ons al die dokumente na pretoria noord toe neem vra hulle my ID wat niks met my vrou se rekening te doen het nie.Inteendeel is ek ook n klient by die betrokke bank.

Die vorige water en ligte rek is reeds ingedien toe die rek.oopgemaak is.

watse blerrie red tape is dit die. Soek hulle nie ook N haar van my vir DNA TOESE NIE.

regtig dit is belaglik soos party banke soos capitec Bank aangaan om n rek weer aktief te maak.

regtig vrot.die die bank of die persoon voor by ontvang jy het tonne geld om te verkwis om al sy behoeftes na te kom.

0
Replies (1)
Capitec Bank
Capitec Bank's reply16 Mar 2017, 16:05
Official

I acknowledge your posting, and have referred it to Jacqueline Radyn for immediate attention.

Feedback will be provided within 3 working days, and I trust that this situation will be resolved to your satisfaction.

Complaint Management

Capitec Bank