1 reviews | Active since Oct 2016
Refund still not in my account
Goeie More hiermee rig ek 'n complain aan Mnr Gerrie Fourie. Mnr Fourie ek het op die 15de Januarie 2020 het ek 'n online purchase gemaak na Tupperware toe die stelsel aan Tupperware se kant het uitgebom en die geld was steeds van my rekening geneem R301.10, ek het dadelik Tupperware in kennis daarvan gestel wat my toe laat weet het die geld sal automaties terug gaan na my rekening toe, ek het toe vir Capitec ges***el en Ref nr ***6 ontvang wat die dame toe vir my gese het dat die geld ongelukkig nie dadelik terug gaan verskyn nie al hoewel hulle steeds sien die fondse le in my rekening sal hulle versoek deur stuur om dit terug te reverse wat dan 7-14 dae sal neem, ek moes toe op die 15/01 weer dieselfde transaksie aan Tupperware doen vir 'n 2de keer die geld aan hulle betaal. van die begin af het niemand my toe op hoogte van sake gehou nie, paar dae later toe het ek weer vir Capitec ges***el en toe met Sasher gesels wat toe bevestig het sy sal versoek dat iemand my moet terugvoer gee en dan ook vra vir update want daar is wel iemand op die eis maar kan ek solank brief vanaf Tupperware op briefhoof kry dat hulle net die 1 betaling ontvang het, ek het die brief aangevra by Tupperware wat toe deur Tupperware aan my en Capitec deur gestuur is. Sasher het toe bevestig sy stuur deur na die relevante dept. Ek het toe weer epos gestuur en was toe deur Sasher gese dat dit is deur gestuur na haar team leader en hulle is besig met die saak en ek moet net asb meer tyd gee. Op die 1st Feb het ek toe weer epos deur gestuur na aksie lyn en Sasher, steeds na die onderstaande terugvoer het ek nogsteeds geen terugvoer ontvang nie. ek het op die 3rd Feb weer epos deur gestuur en toe bevestig met Tupperware dat iemand van Capitec hulle ges***el het om weer die brief deur te stuur want hulle het dit gemisplaas, so na al hierdier het ek nogsteeds geen antw van iemand gekry nie. dis nou 20 dae later en ek wag nogsteeds vir my geld, na al my jare by Capitec is ek rerig baie ongelukkig met hoe my saak hanteer en as ek nie bel of epos gee niemand jou antw nie. so ek vra asb ek het nie 'n inkomste en sal waardeer as my geld teen more in my rekening sal wees dankie
Good day Ms Ferreira
Thank you for providing me the opportunity to attend to your query. Please accept my apology for the delay in response.
I regret to learn about the present difficulties you are experiencing.
I would like to offer my sincerest apologies regarding the difficulties that you have encountered with regards to this matter.
Please be advised that the matter has already been escalated to our Card Disputes department for further assistance on this Incident ***6, the agent that is working on your query will contact you with the feedback.
Once again ,I sincerely apologise for any inconvenience this might have caused Mr Saffy and I understand your frustration.. If you require any further assistance, feel free to contact us again.
Kind regards
Thank you for letting us know of your concern, and for your patience while we explore this matter. We have assigned your query to a designated official who will contact you within the next business day.
Kind regards
Capitec Bank
Thank you for letting us know of your concern, and for your patience while we explore this matter. We have assigned your query to a designated official who will contact you within the next business day.
Kind regards
Capitec Bank
