1 reviews | Active since Sept 2013
persoonlike tyd gemors om Capitec te bel

Capitec

Ek het nou sowat 10 minute oor die foon gesit om met julle call centre te praat omdat julle selfoon bank dienste nie gewerk het nie. Dit het 20 minute se geskukel vooraf gegaan.

Ek het dus skade in terme van ty den geld gelei wat beslis nie my skuld was nie. Dit was julle skuld.

Eke is dus date k verged word vir my oproep koste en tyd. Julle het vir my skade gemaak en ek soek nie ‘n jammer nie. Net dit wat ek gehad het voor julle my pad gekruis het.

Ek wag vir ‘n antwoord.

Ryno Engelbecht

I acknowledge your posting, and have referred it to Oscar de Villiers for immediate attention.
Feedback will be provided within 3 working days, and I trust that this situation will be resolved to your satisfaction.
Complaint Management
Capitec Bank