1 reviews | Active since Jan 2017

25 Jan 2017, 08:58

Oorplasing van gelde by Capitec

<p>My dogter het op 24 Desember 2016 vir ons geld oorgeplaas na n FNB rekening in Namibia van Capitec bank in SA. Dus vandag al meer as n maand later en geen gelde wys nog in my rekening nie. My dogter het hulle ges***el ongeveer die 28ste Desember en n verwysings nommer gekry ********** 3 en hulle het gese dat hulle nie die opsie het om geld oor te betaal in n ander land nie en dat die geld binne 72 uur terug sal wees in haar rekening My dogter was al talle kere daarna by Capitec in Somerset Mall en elke keer het hulle n ander verskong. Hulle het vir haar gese dat hulle die geld sal soek en haar sal terug s***el en dit gaan haar R110.00 kos om dit te doen dit was 8 Januarie 2017. Op 14 Januarie was sy weer by die bank toe is die verskoning dat dit iewers in n FNB rekening le en dat sy moet FNB toe gaan om dit te gaan uitsorteer. Ek was by FNB en hulle se daar is nie n manier wat dit by hulle le nie dit moet by Capitec wees. Sy was weer op 21 Januarie by Capitec nou se hulle weer vir haar dat hulle n recon van haar bankstaat moet doen en dat dit haar R106.00 gaan kos. Ek het Sondag 22 Januarie vir hulle n email gestuur na hulle kliente diens en verduidelik wat aangaan. Hiulle het gese dat hulle binne 2 dae sal terug kom na ons toe en tot dusver nog niks gehoor nie dus al die 3de dag vandag. </p> <p>Ek voel net hoekom moet my dogter betaal vir n vout wat aan hulle kant le en hoekom vat dit so lank op die geld opte****r. Weet niemand dan wat aangaan by Capitec nie. Hoekom kan niemand vir ons n antwoord gee oor wat aangaan nie Hulle hou nie by hulle woord om terug te kom na mens toe nie</p>

0
Replies (2)
Capitec Bank
Capitec Bank's reply25 Jan 2017, 10:13
Official

I acknowledge your posting, and have referred it to Riaan Jacobs for immediate attention.

Feedback will be provided within 3 working days, and I trust that this situation will be resolved to your satisfaction.

Complaint Management

Capitec Bank

's update25 Jan 2017, 15:33
Reviewer Update

Baie dankie vir julle terugvoer na my dogter.

Die geld is in n Suid Afrikaanse rekening met dieselfde rekening nommer as myne inbetaal en dit is aan my dogter gese dat sy self die klient moet ****ak aangesien die klient reeds die fondse gebruik het. Hulle het die klient se persoonlike inligting aan my dogter gestuur om self die klient te s***el en ek voel dit is onaanvaarbaar

Ek voel dat dit die bank se plig is om die probleem op te los en my dogter te assisteer in die geval. Hulle kan mos sien die name verskil van die rekening houer en sy betaal bankkostes vir n diens wat hulle veronderstel is om te lewer

Werwys en verwittig asb

Betsie Delport