AO
Anine O

1 reviews | Active since Dec 2021

01 Dec 2025, 06:49

Onaanvaarbare diens

Jul verdien nie eers n ster nie. Jy word op onmoontlike tyd gebel en vra jy dat hul jou op n seker tyd te bel, bel hul ook nie. Dan word daar vir jou n mail gestuur dat die sake na 48 uur toe gemaak gaan word. Ek verstaan ons almal het werk wat gedoen moet word. Die mense by die takke is ook so onbehulp saam jy kan n boek skryf. Mens is al meer as 8 maand wat jy nie skuld of iets by hul het nie. As hy geteken het vir n vaste rente koers dan verander hul dit so hul lekker kry, gaan jy tak toe dan hap hul bubbels en kan nie jou verduidelik nie.

0
Replies (1)
Capitec Bank
Capitec Bank's reply01 Dec 2025, 09:17
Official
Good day Anine We acknowledge receipt of your query and have assigned your matter to a designated official. You will receive further contact within the next business day. Kind regards Capitec Bank