1 reviews | Active since Feb 2017
Onaanvaarbaar
<p>Ek het vanoggend na die Welkom Capitec bank in Buiten straat gegaan om geld te deposit. Ek is weg verwys om 'n ander branch te probeer want hulle vat nie nou deposites nie. Wat baie onaanvaarbaar is. Ek het 'n besigheid en Buiten straat is die naaste taak aan my besigheid. Inteendeel toe ek in loop na die masjien staan die 2 wat moet help besig om te onderhandel mat 'n smouser wat eetgoed verkoop. Wat het geword van kliente diens kom 1st asook besigheid. </p> <p> </p>
I acknowledge your posting, and have referred it to Oscar de Villiers for immediate attention.
Feedback will be provided within 3 working days, and I trust that this situation will be resolved to your satisfaction.
Complaint Management
Capitec Bank